Kadmiumkarbonaat
Kadmiumkarbonaat is 'n sout van kadmium en koolsuur met die chemiese formule CdCO3.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Kadmiumkarbonaat |
Chemiese formule | CdCO3 |
Molêre massa | 172,42[g/mol][1] |
CAS-nommer | 513-78-0[1] |
Voorkoms | wit vastestof[1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | romb.: a= 613,06 pm; α=47° 19,1'; heks.: a=492,04pm; c=1629,85pm [2] |
Ruimtegroep | R3c |
Nommer | 167 |
Strukturbericht | G0₁ |
Smeltpunt | ontbind 500C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 5,026 [1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar[1] |
Ksp | 5,2 x 10-12[3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kristalstruktuur
Kadmiumkarbonaat kristalliseer in die romboëdriese kalsiet-struktuur (strukturbericht-klassifikasie G01).
Dit word in die natuur as die mineraal otaviet aangetref, genoem na die Otavi-gebergte in Namibië.[4]
Verwysings
- "MSDS". Pubchem NIh. Besoek op 22 September 2023.
- Donald L. Graf (1961). "CRYSTALLOGRAPHIC TABLES FOR THE RHOMBOHEDRAL CARBONATES". THE AMERICAN MINERALOGIST. 46.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - "Solubility Product Constants near 25 °C". U. Rhode Island.
- "Otavite". Mindat 3040.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.