Kadetgrys
Kadetgrys is 'n ietwat blougrys skakering van die kleur grys. Die eerste aangetekende gebruik van kadetgrys as 'n kleurnaam in Engels was in 1912.[1] Voor 1912 is die woord kadetgrys gebruik as 'n naam vir 'n soort militêre uniform.
#91A3B0 |
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word kadetgrys soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #91A3B0 |
RGB-kleurmodel | (145, 163, 176) |
CMYK | (18, 74, 0, 31) |
HSV | (205°, 18%, 69%) |
Sien ook
Verwysings
- Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 191; Color Sample of Cadet Grey: Page 95 Plate 36 Color Sample C4
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.