Kadetblou

Die kleur kadetblou is 'n gryserige webkleur, soos regs hiervan aangedui.

#5F9EA0

Die eerste aangetekende gebruik van kadetblou as 'n kleurnaam in Engels was in 1892.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word kadetblou soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #5F9EA0
RGB-kleurmodel (95, 158, 160)
CMYK (41, 1, 0, 37)
HSV (182°, 41%, 63%)

Sien ook


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.