Kaapse pietjiekanarie
Die Kaapse pietjiekanarie (Crithagra totta) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in bergfynbos, woudrande en soms langs die kus; ook denneplantasies en dig begroeide afvoerslote in die westelike Karoo. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 - 16 gram. In Engels staan die voël as die Cape siskin bekend.
Kaapse pietjiekanarie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Serinus |
Spesie: | S. totta |
Binomiale naam | |
Serinus totta (Sparrmann, 1786) | |
Sinonieme | |
Crithagra totta |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.