Kaapse klappertjie
Die Kaapse klappertjie (Mirafra apiata) is 'n algemene, endemiese standvoël in Karoobossieveld, kusfynbos en verkies plekke met riete. Die voël is 15 cm groot en weeg 23 - 38 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape clapper lark.
Kaapse klappertjie | |
---|---|
naby Aurora, Wes-Kaap | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. apiata |
Binomiale naam | |
Mirafra apiata (Vieillot, 1816) | |
verspreiding |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- Compilers: Stuart Butchart, Jonathan Ekstrom (2008). "Clapper Lark". Evaluators: Jeremy Bird, Stuart Butchart. BirdLife International. Besoek op 6 Mei 2009.[dooie skakel]
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.