Kaapse ansjovis

Die Kaapse ansjovis (Engraulis japonicus) is 'n klein vissie wat groot kommersiƫle waarde het en kom aan die hele Suid-Afrikaanse kus en ook in die Stille Oseaan voor.

Kaapse Ansjovis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Clupeomorpha
Orde:
Familie:
Genus:
Engraulis
Spesie:
E. japonicus
Binomiale naam
Engraulis japonicus
Temminck & Schlegel, 1846
Sinonieme
  • Atherina japonica Houttuyn, 1782
  • Engraulis capensis (non Gilchrist, 1913)
  • Engraulis japonica Temminck & Schlegel, 1846
  • Engraulis zollingeri Bleeker, 1849
  • Engraulus japonicus Temminck & Schlegel, 1846
  • Stolephorus celebicus Hardenberg, 1933
  • Stolephorus zollingeri (Bleeker, 1849)

Voorkoms

Die vis is silwer met 'n streep op die sye en word sowat 13 cm lank. Die vis is volop op die Agulhasbank waar dit in skole voorkom. Die vis vreet plankton en op hul beurt is weer voeding vir roofvisse, haaie, robbe en dolfyne. Die wyfies los haar eiers gedurende Oktober tot Januarie.

Sien ook

Gedroogde Kaapse Ansjovis op 'n mark

Eksterne skakel

Bron

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
  • Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.