Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie

Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT, Engels: Cape Peninsula University of Technology) is 'n universiteit in Kaapstad. Dit beslaan onder andere kampusse in Zonnebloem en Bellville. Die universiteit is gevorm deur die samesmelting van die voormalige Kaapse Technikon en die Skiereiland Technikon.

Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie
Die Kaapstad-kampus met die Tafelberg in die agtergrond.

Leuse:Creating Futures
Gestig:2005 as 'n samesmelting van die Kaapse Technikon (1920) en die Skiereiland Technikon (1962)
Tipe:Openbare universiteit
Kanselier:Thandi Modise
Vise-kanselier:Chris Nhlapo
Studentetal:meer as 33 569[1] (Desember 2013)
Ligging:Kaapstad, Wes-Kaap
33°55′56″S 18°38′25″O
Kampus:vyf
Kleure:Blou en wit
Bynaam:Katte
Affiliasies:AAU, CHEC, HESA
Webtuiste:cput.ac.za

KSUT bied verskeie programme aan in vele velde, insluitend ingenieurswese en grafiese ontwerp. Programme tot op DTech-vlak word aangebied.

Verwysings

  1. (en) "CPUT Facts and Statistics page". CPUT Management Information Services. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2015. Besoek op 1 Junie 2014.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.