Kaapboekenhout
Die Kaapboekenhout (Rapanea melanophloeos) is 'n middelgroot tot hoë boom wat in kuswoude en bergreekse voorkom vanaf die Kaapse Skiereiland deur KwaZulu-Natal tot in Limpopo. Die blare is dik en leeragtig. Die hout is vroeër gebruik om viole van te maak.
Kaapboekenhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Rapanea |
Spesie: | R. melanophloeos |
Binomiale naam | |
Rapanea melanophloeos (L.) Mez | |
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Rapanea melanophloeos. |
Bron
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.