Ka-Nwatinhlarhu
Die Ka-Nwatinhlarhu is 'n niestandhoudende stroompie in die Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.
Ka-Nwatinhlarhu | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Timbavatirivier |
Monding-hoogte | 400 m |
![]() ![]() Ka-Nwatinhlarhu |
|
Koördinate: 24°24′54″S 31°28′53″O |
Dit vloei noord van die Orpen-Satarapad en mond suidooswaarts uit in die Timbavatirivier, 'n sytak van die Olifantsrivier.
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Ka-Nwatinhlarhu se monding by Geonames.org (cc-by)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.