Ka-Nwatimfenhe
Die Ka-Nwatimfenhe is 'n spruit in die Krugerwildtuin in Mpumalangaprovinsie.
Ka-Nwatimfenhe | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Timbavatirivier |
Monding-hoogte | 406 m |
Ka-Nwatimfenhe |
|
Koördinate: 24°26′28″S 31°27′20″O |
Dit vloei van die linkerkant teenoor die Orpen-Satarapad in die Timbavatirivier, wat 'n sytak van die Olifantsrivier is.
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Ka-Nwatimfenhe se monding by Geonames.org (cc-by)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.