KV Mechelen

KV Mechelen is 'n sokkerklub in België wat in die Eerste klasse (hoogste afdeling) speel. Die span se tuisveld is Achter de Kazerne, 'n ou stadion wat bekend is vir sy aangename atmosfeer. Die klub het vier keer die kampioenskap van België gewen en een keer die UEFA Bekerwinner-beker (in 1988).

KV Mechelen
Volle naam Yellow Red Koninklijke Voetbalclub Mechelen
Stigting 1904
Tuisveld Achter de Kazerne, Mechelen
Kapasiteit 17 500
Afrigter Vlag van België Wouter Vrancken
Liga Eerste klasse
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Kampioen België (4)
1942/43, 1945/46, 1947/48, 1988/89
(naaswenner (5): 1930/31, 1953/54, 1986/87, 1987/88, 1990/91)
  • Beker van België (2)
1987, 2019
(naaswenner (4): 1967, 1991, 1992, 2009)
  • Belgiese Supercup (1)
1987
  • Bekerwenner-beker (1)
1988
  • Europese Supercup (1)
1988

Bekende sokkerspelers

  • Vlag van België Philippe Albert
  • Vlag van Nederland John Bosman
  • Vlag van Nederland Erwin Koeman
  • Vlag van België Michel Preud'homme
  • Vlag van België Björn Vleminckx
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.