KV61

KV61 is 'n ongebruikte grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit is in Januarie 1910 deur Harold Jones ontdek en uitgrawings is gedoen namens die Amerikaanse miljoenêr-sakeman Theodore M. Davis. Dit bestaan uit 'n kamer aan die onderkant van 'n skag. Dit was blykbaar onversier en ongebruik. Daarom is die persoon vir wie dit bedoel was nie bekend nie.[1]

KV61
Ongebruikte grafkelder
Die plan van KV61.
Die plan van KV61.
LiggingVallei van die Konings
LandVlag van Egipte Egipte
OntdekJanuarie 1910
Uitgrawings deurHarold Jones (1910)
Universiteit van Basel (2017-'18).
 Vorige
KV60
Volgende 
KV62

Verwysings

  1. Reeves, Nicholas; Wilkinson, Richard H. (2010). The Complete Valley of the Kings : Tombs and Treasures of Egypt's Greatest Pharaohs (slapband uitg.). London: Thames and Hudson. p. 187. ISBN 978-0-500-28403-2.

Skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.