KV41
KV41 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit was die laaste grafkelder wat deur Victor Loret ontdek is, en is nie uitgegrawe of ondersoek nie. Die oorspronklike eienaar is onbekend, maar was dalk Tetisjeri, 'n matriarg van die koninklike familie van Thebe.
KV41 | ||
Grafkelder van 'n onbekende | ||
![]() | ||
Die benaderde plan van KV41. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | ![]() | |
Ontdek | 1899 | |
Uitgrawings deur | Victor Loret | |
Volgens Donald P. Ryan is dit nie eintlik 'n grafkelder nie, maar 'n diep skag.[1]
Verwysings
- Ryan, Donald P. "Some Observations Concerning Uninscribed Tombs in the Valley of the Kings". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2023. Besoek op 30 September 2023.
Skakels
- Theban Mapping Project: KV41
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.