KV10

KV10 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Die grafkelder is gebou vir farao Amenmesse van die 19de Dinastie. Daar is egter geen bewyse dat hy inderdaad daar begrawe is nie.

KV10
Grafkelder van Amenmesse
Die plan van KV10.
Die plan van KV10.
LiggingVallei van die Konings
LandVlag van Egipte Egipte
OntdekOop sedert antieke tye
Uitgrawings deur
  • Edward R. Ayrton
  • Otto Schaden (1992)
 Vorige
KV9
Volgende 
KV11

Beskrywing

Die versiering in KV10 is later vervang met tonele vir Tachat en Baketwernel, twee koninklike vroue van die 20ste Dinastie.

Dit is deur Richard Pococke, Jean-François Champollion en Karl Richard Lepsius besoek en kortlik bestudeer deur Edward R. Ayrton, voordat 'n span van die Universiteit van Memphis onder leiding van Otto Schaden dit in 1992 ondersoek het.

Verwysings

  • Reeves, N & Wilkinson, R.H. The Complete Valley of the Kings, 1996, Thames and Hudson, Londen.
  • Siliotti, A. Guide to the Valley of the Kings and to the Theban Necropolises and Temples, 1996, A.A. Gaddis, Kaïro.

Skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.