Justicia orchioides
Die ribbokbos (Justicia orchioides) is 'n struik wat deel is van die Acanthaceae -familie. Die spesie is endemies in Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, vanaf St. Francisbaai tot by Addo, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2008 kmĀ² en daar is sewe subpopulasies. Die plant word bedreig deur ontwikkeling, indringerplante en degradasie van die populasie.
Ribbokbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Acanthaceae |
Genus: | Justicia |
Spesie: | J. orchioides |
Binomiale naam | |
Justicia orchioides L.f., (1782) | |
Sinonieme | |
|
Daar is twee subspesies:
- Justicia orchioides subsp. glabrata Immelman
- Justicia orchioides subsp. orchioides
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.