Sakemansplant
Die sakemansplant (Justicia capensis) is 'n plant wat inheems is aan die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. Dit kom ook in Mosambiek, Tanzaniƫ en Kenia voor. In Engels staan dit bekend as Money Plant.
Sakemansplant | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Acanthaceae |
Genus: | Justicia |
Spesie: | J. capensis |
Binomiale naam | |
Justicia capensis Thunb., (1800) | |
Sinonieme | |
|
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sakemansplant.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.