Juravenator
Juravenator was ’n genus klein teropode-dinosourusse wat sowat 151 of 152 miljoen jaar gelede voorgekom het in die gebied wat nou die Juraberge van Duitsland is. Dit is bekend van een fossiel van ’n jong dier.
Juravenator | |
---|---|
’n Fossiel van die holotipe. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Genus: | †Juravenator (Göhlich & Chiappe, 2006) |
Spesies | |
|
Juravenator | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
| ||||||||||||
Juravenator was ’n klein, tweepotige dinosourus. Die holotipe is ’n jong dier van sowat 75 cm lank. Dit is eers in Compsognathidae geklassifiseer, maar verdere navorsing het getoon dit is eerder ’n basale lid van Maniraptora.[1]
Verwysings
- Butler, R.J., and Upchurch, P. (2007). "Highly incomplete taxa and the phylogenetic relationships of the theropod dinosaur Juravenator starki." Journal of Vertebrate Paleontology, 27(1): 253-256.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.