Junie
Junie is die sesde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Junie is vernoem na die Romeinse godin Juno, die vrou van Jupiter.
<< | Junie 2023 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | ||||
4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | |
Al die dae |
Gebeure in Junie
- Die eerste Maandag in Junie is 'n openbare vakansiedag in Ierland. In die Ierse Kalender word die maand Meitheamh genoem en is dit die middelste maand van die somer.
- Midsomer word gevier in Swede op die derde Vrydag in Junie.
- Vadersdag word gevier in Belgiƫ op die tweede Sondag in Junie en in die Verenigde State, die Verenigde Koninkryk, die Nederlande en Kanada op die derde Sondag in Junie.
Junie begin elke jaar op 'n unieke dag van die week.
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Junie.
Maande van die jaar |
---|
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.