Juneau
Juneau is die hoofstad van die deelstaat Alaska en is reeds in 1880 gestig deur goud prospekteerders. In 1900 het dit dorpstatus verkry. Die stad het vinnig gegroei soos die goudmyne in die omgewing ontwikkel het en het in 1906 die hoofstad van Alaska geword. Daar is 'n steeds 'n visvloot gestasioneer in die stad wat die plaaslike salm vang.
Juneau | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
Koördinate | 58°18′N 134°25′W |
Stigting | 1881/1882 |
Inkorporasie | 1900 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 8 430,4 vk km |
Hoogte bo seevlak | 17 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 32 167 |
- Bevolkingsdigtheid | 4,4/vk km |
Tydsone | AKST (UTC -9) |
Somertyd | AKDT (UTC -8) |
Burgemeester | Beth Weldon |
Amptelike Webwerf | juneau.org |
Bron
- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 13, Bladsy 668.
![]() |
Hoofstede van die Verenigde State | ![]() |
||
---|---|---|---|---|
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.