Julia Louis-Dreyfus
Julia Scarlett Elizabeth Louis-Dreyfus (gebore Januarie 13, 1961)[1] is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Enough Said (2013) en in die televisiereekse Seinfeld (1989), The New Adventures of Old Christine (2006), en Veep (2012).
Julia Louis-Dreyfus | |
![]() | |
Geboortenaam | Julia Scarlett Elizabeth Louis-Dreyfus |
---|---|
Geboorte | 13 Januarie 1961 New York |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Ouers | Gérard Louis-Dreyfus Judith LeFever Bowles |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1994: North
- 1996: Good Money
- 1997: Deconstructing Harry
- 1997: Fathers' Day
- 1998: A Bug's Life
- 2001: Queen of the Whole Wide World
- 2002: Naqoyqatsi
- 2013: Enough Said
- 2015: Generosity of Eye
- Force Majeure
Televisiereekse
- 1988: Day by Day
- 1989: Seinfeld
- 2002: Watching Ellie
- 2004: Seinfeld: Inside Look
- 2006: The New Adventures of Old Christine
- 2012: Veep
- 2013: Veep: Season 2 - Invitation to the Set
Televisierolprente
- 1986: The Art of Being Nick
- 1996: London Suite
- 1999: Animal Farm
- 2004: The Seinfeld Story
- 2012: Making Veep
Video's
- 2000: Human Wrongs
- 2004: The Bench: Life Before 'Seinfeld'
- 2005: The Breakthrough Season
- 2006: Larry David's Farewell
Verwysings
- "Julia Louis-Dreyfus Biography (1961–)". Film Reference (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2018. Besoek op 2 Februarie 2018.
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Julia Louis-Dreyfus. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.