Joshua na die Reën (album)
Joshua na die Reën is die debuutalbum van die Afrikaanse musikant Joshua na die Reën. Die album is by Sunset Studios in Stellenbosch opgeneem[2] en is op 1 Augustus 2013 vrygestel.[1] Joshua na die Reën is in 2014 twee Ghoemas toegeken vir beste nuweling en beste Afrikaanse kontemporêre album.[2]
Joshua na die Reën | ||||
---|---|---|---|---|
Ateljeealbum van Joshua na die Reën | ||||
Vrygestel | 1 Augustus 2013[1] | |||
Genre | Stadionrock[2] | |||
Etiket | JNDR Musiek | |||
Joshua na die Reën-chronologie | ||||
| ||||
Enkelspelers vanaf Joshua na die Reën | ||||
|
Snitlys
Nr. | Titel | Speeltyd |
---|---|---|
1. | "Hardloop in die veld in" | 3:24 |
2. | "Waar's jy" | 3:06 |
3. | "Dra die liggies" | 3:43 |
4. | "Hou vas" | 0:50 |
5. | "Dans voor jou deur" | 4:53 |
6. | "Sekelmaan" | 3:15 |
7. | "Wie is jy nou" | 3:38 |
8. | "Dat jy myne is" | 4:01 |
9. | "Strand dans" | 3:56 |
10. | "Soos altyd (feat. Lizandra Winter)" | 3:04 |
11. | "Danél se wals" | 3:45 |
12. | "Lig op die horison" | 3:39 |
Verwysings
- https://itunes.apple.com/za/album/joshua-na-die-re%C3%ABn/1137794346.
- "Sidetracked with Joshua Na Die Reen" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.