Joroeba Wikipedia
Die Joroeba Wikipedia (Wikipedia ya Yoruba) is die Joroeba weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Tans het dit 33 677 bladsye wat as artikels gedefinieer word, wat dit die 110ste grootste Wikipedia-projek maak.[1] Dit is tans een van slegs twee Wikipedias in die Niger-Kongo-tale met meer as 1 000 artikels. Die Joroeba Wikipedia is tans die vierde grootste Afrika-Wikipedia, naas die Afrikaanse Wikipedia, die grootste wikipedia in Afrika, en net agter die Malgassiese en Swahili Wikipedias.
Joroeba Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Joroeba |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Outeur | Die gemeenskap |
Huidige status | Aktief |
URL | http://yo.wikipedia.org/ |
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Joroeba Wikipedia. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.