Jonkershoekberge

Die Jonkershoekberge is 'n bergmassa aan die suidelike Wes-Kaap van Suid-Afrika. Dit is geleë net oos van die stad Stellenbosch en vorm deel van die Hottentots-Hollandberge.

Jonkershoekberge
Ligging Wes-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte 872 meter bo seevlak
Reeks Kaapse Plooigordel
Koördinate 33.9509°S 18.9477°O / -33.9509; 18.9477
Ligging van Jonkershoekberge op 'n kaart (Wes-Kaap)
Jonkershoekberge
Jonkershoekberge

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.