Jolyon Palmer
Jolyon Carlyle Palmer (gebore 20 Januarie 1991) is 'n Britse Formule Een-renjaer wat voorheen vir die Renault F1-span gejaag het, en die 2014 GP2-reekskampioen.
Jolyon Palmer | |
---|---|
![]() Palmer in 2016 | |
Geboortedatum | 20 Januarie 1991 |
Geboorteplek | Horsham, Engeland |
Volle naam | Jolyon Carlyle Palmer |
Nasionaliteit | ![]() |
Ou span(ne) | Renault Sport |
Motornommer | 30 |
Inskrywings | 37 (35 begin) |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 0 |
Loopbaanpunte | 9 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 0 |
Eerste F1-wedren | 2016 Australiese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2017 Japannese Grand Prix |
Laaste seisoen | 2017 |
Verlede jaar plek | 17de (8 punte) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.