Johnston-atol
Johnston-atol (Engels: Johnston Atoll) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde atol in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die atol het 'n oppervlakte van 2,67 km2. Die Johnston-atol lê noordoos van Australië en Nieu-Seeland, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande.
![]() Ligging van die Johnston-atol in die Stille Oseaan | |
![]() Kaart van die Johnston-atol | |
Amptelike taal | Engels |
Hoofstad | Geen |
Grootste stad | Geen |
Oppervlakte - Totaal | 2,67km2 |
Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid | 0 0/km2 |
Geldeenheid | VSA-dollar ($) (VSD) |
Tydsone | UTC: UTC-10:00 |

Satellietbeeld van die Johnston-atol

Kaart van die sentrale Stille Oseaan
Tussen 1958–1975 was die atol gebruik vir onder andere kernkragtoetse in die ruimte deur die Verenigde State, die atol word beheer deur die Amerikaanse Lugmag. Die Starfish Prime-kernbom is hiervan gelanseer in 1962.
Geskiedenis
Jaar | Historiese bevolkings |
---|---|
1970 | 1007 |
1980 | 327 |
1990 | 173 |
2000 | 0 |
Geografie
Eiland | Oorspronklike grootte 1942 (ha) |
Finale grootte 1964 (ha) |
---|---|---|
Johnston-eiland | 19 | 241 |
Sand-eiland | 4 | 9 |
Noord-eiland (Akau) | - | 10 |
Oos-eiland (Hikina) | - | 7 |
Johnston-atol | 23 | 267 |
Lagoon | 13 000 | 13 000 |
Sien ook
![]() |
Verenigde State van Amerika | ![]() |
||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.