Johnson Aguiyi-Ironsi

Johnson Aguiyi-Ironsi (3 Maart 1924 - 29 Julie 1966) was 'n Nigeriese soldaat. Hy was die hoof van die staat vanaf 16 Januarie 1966 totdat hy op 29 Julie 1966 omvergewerp en vermoor is.

Johnson Thomas Umunnakwe Aguiyi-Ironsi

President van Nigerië
Ampstermyn
16 Januarie 1966  19 Julie 1966
Voorafgegaan deur Nnamdi Azikiwe
Opgevolg deur Yakubu Gowon

Leier van die Nigeriese weermag
Ampstermyn
1965  Januarie 1966
Voorafgegaan deur Christopher Welby-Everard
Opgevolg deur Yakubu Gowon

Persoonlike besonderhede
Gebore 3 Maart 1924
Umuahia, Abia, Nigerië
Sterf 29 Julie 1966
Lalupon, Nigerië
Eggenoot/-note Victoria Aguyi-Ironsi

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Nigerië Nigerië
Diens/Tak Nigeriese weermag
Jare in diens 1942-1966
Rang Generaal-majoor
Eenheid 2de Brigade
Oorloë/Veldslae Tweede Wêreldoorlog
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.