John Quincy Adams
John Quincy Adams (11 Julie 1767 – 23 Februarie 1848) was die sesde President van die Verenigde State (1825–1829). Sy vader was John Adams, die tweede President van die Verenigde State. Hy was die eerste Amerikaanse president wat die seun van 'n president was. Verskeie stede in na hom vernoem, onder andere Quincy in Illinois.
John Quincy Adams | |
---|---|
6de President van die Verenigde State | |
Ampstermyn | 4 Maart 1825 – 4 Maart 1829 |
Voorganger | James Monroe |
Opvolger | Andrew Jackson |
Geboortedatum | 11 Julie 1767 |
Geboorteplek | Braintree, Massachusetts Bay |
Sterftedatum | 23 Februarie 1848 |
Sterfteplek | Washington, D.C. |
Eerste Dame | Louisa Johnson |
Politieke party | Whig |
Visepresident | John C. Calhoun |
Handtekening |
Adams is op 23 Februarie 1848, op 80-jarige ouderdom, aan breinbloeding oorlede.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.