John Jeffery (politikus)

John Jeffery (gebore 31 Oktober 1963) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en dien tans as adjunkminister van Justisie.[1] Hy het 'n LLB-graad aan die Universiteit van Natal behaal.

John Jeffery

Adjunkminister van Justisie
Ampsbekleër
Termynaanvang
Mei 2019
President Cyril Ramaphosa

Lid van die parlement
Ampsbekleër
Termynaanvang
1999

Persoonlike besonderhede
Gebore John Harold Jeffery
31 Oktober 1963 (1963-10-31)
Politieke party African National Congress

Verwysings

  1. "John Jeffery". People's Assembly. Besoek op 24 Junie 2018.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.