Johannesbroodboom
Die Johannesbroodboom (Ceratonia siliqua), (Engels: Carob tree of St John's bread) is 'n blomdraende, immergroen struik of boom in die ertjiefamilie, Fabaceae. Dit word wyd aangeplant vir sy eetbare peule en ook as 'n versiering in tuine. Die saadomhulsel is breekbaar en kan as plaasvervanger vir sjokolade gebruik word.
- Ceratonia siliqua, nabyskoot van blomhoof.
- Groen asook ryp karobsade.
- Abaksiale en adaksiale oppervlakke van 'n blaar.
- Ceratonia siliqua se blare.
- Groen vrugtesade, 150 mm in lengte.
- Ryp peule aan 'n boom op Majorka naby Spanje.
- Ryp peule aan 'n boom in Turkye.
- Karobsaad op 'n mens se hand.
- Karobsade is streng eenvormig.
Johannesbroodboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ceratonia |
Spesie: | C. siliqua |
Binomiale naam | |
Ceratonia siliqua | |
Trivia
Die woord karaat kom van Karob. Daar is geglo dat die karobsaad (saad van die Johannesbroodboom) altyd dieselfde gewig het, daarom is diƩ saad jare gelede gebruik om meetskale te kalibreer.[1]
Verwysings
- Feiteboek. Helen Lewis. 2011 ISBN 978-1-920268-73-2
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Johannesbroodboom.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Johannesbroodboom
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.