Johannes Stegman Kunsgalery

Die Johannes Stegman Kunsgalery is 'n galery op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein. Elke jaar word daar verskeie tydelike kunsuitstallings gehou. Elke uitstalling het ook 'n openingsfunksie waartydens gassprekers, kunstenaars en kunshistorici genooi word as sprekers.

Johannes Stegman Kunsgalery
Stad of dorpBloemfontein
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Tipe kunsgaleryInstitusionele kunsgalery
WebtuisteUniversiteit van die Vrystaat

Mnr. Arrie Kuijers is tans kurator van die Johannes Stegman Kunsgalery. Verskeie beeldende kunste-studente asook studente in kunsgeskiedenis wat 'n goeie algemene kennis van en liefde vir beeldende kunste het, word as galery-assistente aangestel.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.