Johan Rossouw
Johan Rossouw is 'n oud-Springbokatleet. Hy is 'n voormalige houer van die Suid-Afrikaanse rekord in die 100 meter wat hy op 23 April 1988 in 10,06 sekondes in Johannesburg opgestel het. Op 25 Junie 1992 word hy die eerste Suid-Afrikaner wat 'n wedloop by die Afrika-atletiekkampioenskappe kon wen.[1]
Verwysings
- Meyer wen goud, Rossouw haastig in kort naelloop Danie van Wyk maak geskiedenis[dooie skakel], Beeld, 26 Junie 1992
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.