Joernalis van die Jaar-prys

Die Joernalis van die Jaar-prys vereer ‘n joernalis wat met groot vrymoedigheid verslag lewer en aanhoudend die bestaande orde bevraagteken. So ‘n joernalis jaag altyd die waarheid na. Dus bring die prys hulde en erkenning aan talle uitmuntende joernaliste wat met toegewydheid tussen feit en verdigsel onderskei om aan hul lesers, kykers en luisteraars die juiste beeld van ‘n saak te gee.

Hierdie prys word sedert 2001 deur die Nasionale Persklub uitgereik en bedra tans R100 000.

Bibliografie

  • cisp.cachefly.net
  • journalist.vodacom.co.za
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.