Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit
Die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as Drakensberg-distriksraad en meer onlangs die Ukhahlamba-distriksmunisipaliteit) is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Barkly-Oos. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC14.
![](../I/Map_of_the_Eastern_Cape_with_municipalities_named_and_districts_shaded_(2016).svg.png.webp)
Kaart van die Oos-Kaap met Joe Gqabi-distrik in blou aangedui.
| |||
![]() | |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC14 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Elundini, Senqu, Walter Sisulu | ||
Hoofstad | Barkly-Oos | ||
Burgemeester | NP Mposelwa (ANC) | ||
Grootste tale | Xhosa, Suid-Sotho, Afrikaans | ||
Oppervlakte | 25 663 km² | ||
Bevolking | 349 768 (2011) |
Geografie
Plaaslike munisipaliteite
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Plaaslike munisipaliteit | Kode | Bevolking | % |
---|---|---|---|
Elundini | EC141 | 138 141 | 39.50% |
Senqu | EC142 | 134 150 | 38.35% |
Walter Sisulu | EC145 | 77 477 | 22.15% |
Bure
Die munisipaliteit word as volg begrens:
Demografie
Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.
Tale
Taal | Bevolking | % |
---|---|---|
Xhosa | 244 021 | 70.47% |
Suid-Sotho | 69 889 | 20.18% |
Afrikaans | 20 329 | 5.87% |
Engels | 5 696 | 1.64% |
Gebaretaal | 2 124 | 0.61% |
Ander | 1 319 | 0.38% |
Zoeloe | 875 | 0.25% |
Ndebele | 603 | 0.17% |
Noord-Sotho | 592 | 0.17% |
Tswana | 471 | 0.14% |
Tsonga | 153 | 0.04% |
Venda | 141 | 0.04% |
Swazi | 77 | 0.02% |
Geslag
Geslag | Bevolking | % |
---|---|---|
Vroulik | 184 325 | 52.70% |
Manlik | 165 443 | 47.30% |
Etniese groepering
Etniese groepering | Bevolking | % |
---|---|---|
Swart | 328 002 | 93.78% |
Kleurling | 12 177 | 3.48% |
Blank | 8 277 | 2.37% |
Asiaties | 632 | 0.18% |
Ouderdom
Ouderdom | Bevolking | % |
---|---|---|
00 - 04 | 35 279 | 10.34% |
05 - 09 | 45 321 | 13.28% |
10 - 14 | 51 410 | 15.06% |
15 - 19 | 46 355 | 13.58% |
20 - 24 | 28 543 | 8.36% |
25 - 29 | 19 533 | 5.72% |
30 - 34 | 16 274 | 4.77% |
35 - 39 | 15 584 | 4.57% |
40 - 44 | 14 915 | 4.37% |
45 - 49 | 12 997 | 3.81% |
50 - 54 | 11 073 | 3.24% |
55 - 59 | 9 131 | 2.68% |
60 - 64 | 9 828 | 2.88% |
65 - 69 | 9 700 | 2.84% |
70 - 74 | 6 694 | 1.96% |
75 - 79 | 3 824 | 1.12% |
80 - 84 | 3 312 | 0.97% |
85 - 89 | 962 | 0.28% |
90 - 94 | 402 | 0.12% |
95 - 99 | 138 | 0.04% |
100 plus | 62 | 0.02% |
Politiek
Verkiesingsuitslae
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.
- Bevolking 18 en ouer: 180 079 [52.76% van die totale bevolking]
- Totale stemme: 114 530 [33.55% van die totale bevolking]
- Stempersentasie: 63.60% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party | Stemme | % |
---|---|---|
ANC | 97 560 | 85.18% |
UDM | 7 924 | 6.92% |
DA | 4 357 | 3.80% |
PAC | 1 344 | 1.17% |
ACDP | 732 | 0.64% |
OD | 584 | 0.51% |
NNP | 434 | 0.38% |
VF+ | 429 | 0.37% |
SOPA | 156 | 0.14% |
IVP | 153 | 0.13% |
Azapo | 150 | 0.13% |
EMSA | 125 | 0.11% |
PJC | 116 | 0.10% |
UCDP | 116 | 0.10% |
NA | 84 | 0.07% |
TOP | 65 | 0.06% |
UF | 65 | 0.06% |
CDP | 44 | 0.04% |
MF | 37 | 0.03% |
NLP | 28 | 0.02% |
KISS | 27 | 0.02% |
Totaal | 114 530 | 100.00% |
Verwysings
- Joe Gqabi-dm webblad Geargiveer 2 April 2012 op Wayback Machine
- Munisipale Afbakeningsraad Geargiveer 26 April 2009 op Wayback Machine
- Joe Gqabi sensus 2011
- OVK 2004 verkiesingsuitslae Geargiveer 16 Mei 2006 op Wayback Machine
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.