Jodie Comer
Jodie Comer (gebore 11 Maart 1993) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Doctor Foster (2015) en Killing Eve (2018).
Jodie Comer | |
Geboortenaam | Jodie Marie Comer[1] |
---|---|
Geboorte | 11 Maart 1993 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2017: England Is Mine
Televisiereekse
- 2003: Coming Up
- 2013: My Mad Fat Diary
- 2015: Doctor Foster
- 2018: Killing Eve
Televisierolprente
- 2015: Lady Chatterley's Lover
Verwysings
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.