Jinzhou

Jinzhou (Chinees: 锦州) is 'n stad in die Chinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 3 070 000 in 2010. Die stad is in die noordooste van China noordoos van Beijing en Tianjin aan die kus van die Golf van Bohai geleë.

Jinzhou

锦州
Stad
Die Jinzhou-toring.
Die Jinzhou-toring.
Jinzhou is in China
Jinzhou
Jinzhou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 41°07′00″N 121°08′00″O
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieLiaoning
Regering
  Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeLiu Zhiqiang (刘志强)
  BurgemeesterWang Wenquan (王文权)
Oppervlak
  Stad10 111 km2 (3 904 vk. myl)
  Stedelik
535 km2 (207 vk. myl)
Bevolking
  Stad3 070 000
  Digtheid300/km2 (790/vk. myl)
  Stedelik
886 008
  Stedelike digtheid1 700/km2 (4 300/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
121000
Skakelkodes416
Webwerfjz.gov.cn

Jinzhou grens in die ooste aan Panjin, Ansjan en Shenyang en in die weste aan Huludao. Die stad is 'n belangrike hawestad in die noordooste van die land.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.