Jingzhe
Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne.[1]
Grade van die
sontermyne
sontermyne
←
↓
→
↑
Lengtegraad | Termyn | Datum |
---|---|---|
Lente | ||
315° | Lichun | 4-5 Februarie |
330° | Yushui | 18-19 Februarie |
345° | Jingzhe | 5-6 Maart |
0° | Chunfen | 20-21 Maart |
15° | Qingming | 4-5 April |
30° | Guyu | 20-21 April |
Somer | ||
45° | Lixia | 5-6 Mei |
60° | Xiaoman | 21-22 Mei |
75° | Mangzhong | 5-6 Junie |
90° | Xiazhi | 21-22 Junie |
105° | Xiaoshu | 7-8 Julie |
120° | Dashu | 22-23 Julie |
Herfs | ||
135° | Liqiu | 7-8 Augustus |
150° | Chushu | 23-24 Augustus |
165° | Bailu | 7-8 September |
180° | Qiufen | 23-24 September |
195° | Hanlu | 8-9 Oktober |
210° | Shuangjiang | 23-24 Oktober |
Winter | ||
225° | Lidong | 7-8 November |
240° | Xiaoxue | 22-23 November |
255° | Daxue | 7-8 Desember |
270° | Dongzhi | 21-22 Desember |
285° | Xiaohan | 5-6 Januarie |
300° | Dahan | 20-21 Januarie |
Jingzhe (tradisionele Chinees: 驚蟄; vereenvoudigde Chinees: 惊蛰; pinyin: jīng zhé) of keichitsu (Japannees: 啓蟄) is die derde sontermyn. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 345° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 360° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op lengtegraad 345° is.
Volgens die Gregoriaanse kalender begin dit gewoonlik omstreeks 5 Maart en eindig dit omstreeks 20 Maart.[2][3]
Die woord 驚蟄 beteken die ontwaking van die hibernerende insekte. Volgens tradisionele Chinese folklore sal die donderstorms die slapende insekte tydens jingzhe wakker maak, wat beteken die weer word warmer.[4]
Verwysings
- "24 Sekki". Glossary. National Astronomical Observatory of Japan. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 21 Maart 2016.
- "24 Solar Terms" (in Engels). Travel China Guide. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2019. Besoek op 12 September 2017.
In 2017 ... The Waking of Insects (Jing Zhe) Mar. 5th Hibernating animals come to sense
- Jīngzhé,ABC Chinese–English Dictionary: Alphabetically Based Computerized, p. 308, deur John DeFrancis (1999; University of Hawaiʻi Press Geargiveer 10 Desember 2007 op Wayback Machine; ISBN 978-0824821548)
- Shu, Catherine (27 Februarie 2009). "South Village welcomes spring with snacks — and an eye on environmental awareness" (in Engels). Taipei Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2019. Besoek op 7 Januarie 2017.
Eksterne skakels
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Vorige termyn ← Yushui (雨水) |
Jingzhe (驚蟄) | Volgende termyn Chunfen (春分) → |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.