Jimi Hendrix
Jimi Hendrix (27 November 1942 - 18 September 1970), gebore as Johnny Allen Hendrix in Seattle, Verenigde State van Amerika, was 'n kitaarspeler, sanger en musiekkomponis. Hy sterf in 'n hotelkamer in Londen (Verenigde Koninkryk) aan 'n oordosis Vesparax-slaappille. Hy word beskou as die beste kitaarspeler in die geskiedenis.[1][2][3]
Jimi Hendrix | |
---|---|
Jimi Hendrix in 1967 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Johnny Allen Hendrix |
Gebore | 27 November 1942 Seattle, WA (VSA) |
Sterf | 18 September 1970 (27 jaar oud) Londen, Engeland |
Genres | Hard rock, blues-rock, acid rock, psychedelic rock, funk rock |
Beroep(e) | Musikant, liedjieskrywer, vervaardiger |
Instrumente | Kitaar, baskitaar, stem |
Jare aktief | 1963 - 1970 |
Etikette | RSVP, Track, Barclay, Polydor, Reprise, Capitol, MCA Records |
Assosiasies | The Jimi Hendrix Experience, Gypsy Sun and Rainbows, Band of Gypsys, The Isley Brothers, Little Richard, Curtis Knight and the Squires |
Webwerf | www.jimmyhendrix.com |
Albums
- 1967 Are You Experienced?
- 1967 Axis: Bold as Love
- 1968 Electric Ladyland
- 1970 Band of Gypsys [sic]
- 1971 The Cry of Love
- 1971 Rainbow Bridge
- 1972 War Heroes
- 1974 Loose Ends
- 1975 Crash Landing
- 1975 Midnight Lightning
- 1980 Nine to the Universe
- 1997 First Rays of the New Rising Sun
Sien ook
Verwysings
- http://books.google.co.uk/books?id=99LCqESu2KAC&pg=PA118&dq=Jimi+Hendrix+widely+considered&ei=2vngSa6jHYy0yQTb3tCaDQ#v=onepage&q=Jimi%20Hendrix%20widely%20considered&f=false
- http://books.google.co.uk/books?id=r0SOzr_0Ya4C&pg=PA84&lpg=PA85&dq=Jimi+Hendrix+widely+considered&hl=pl#v=onepage&q=Jimi%20Hendrix%20widely%20considered&f=false
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Julie 2009. Besoek op 8 September 2009.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jimi Hendrix.
- (en) Amptelike webwerf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.