Jilin (provinsie)
Jilin (Chinees: 吉林, Pinyin: Jílín, ) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2010 het die provinsie 'n bevolking van 27 462 297 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Changchun.
- Hierdie artikel handel oor 'n provinsie in die Volksrepubliek China. Vir die gelyknamige stad, sien Jilin (stad).
Jilin 吉林省 (Chinees) | |
---|---|
Die Hemelmeer Jilin | |
Ligging van Jilin in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 43°42′0″N 126°12′0″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Hoofstad | Changchun |
Grootste stad | Changchun |
Regering | |
• Tipe | Regering van Jilin |
• Sekretaris | Jing Junhai |
• Goewerneur | Han Jun |
Oppervlak | |
• Totaal | 191 126 km2 (73 794 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 27 462 297 |
• Digtheid | 140/km2 (370/vk. myl) |
• Rang | 21ste |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Etniese groepe | Han (91%), Koreane (4%), Mantsjoes (4%), Mongole (0,6%), Hui (0,5%) |
Webwerf | www.jl.gov.cn |
Jilin vorm die oostelike deel van Mantsjoerye, die Chinese Noordooste, en grens aan Noord-Korea en Rusland in die ooste, Heilongjiang in die noorde, Liaoning in die suide en Binne-Mongolië in die weste.
Han-Chinese vorm met 91% die grootste etniese groep, gevolg deur Koreane en Mantsjoes met 4%.
Verwysings
- (en) "Doing Business in China – Survey". Ministry Of Commerce – People's Republic Of China. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2013. Besoek op 5 Augustus 2013.
- (en) "Communiqué of the National Bureau of Statistics of People's Republic of China on Major Figures of the 2010 Population Census [1] (No. 2)". National Bureau of Statistics of China. 29 April 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2013. Besoek op 4 Augustus 2013.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jilin (provinsie).
- (zh) Amptelike webwerf van die Jilin Provinsiale Regering
- (en) "Jilin". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Maart 2021.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.