Jetstar Asia Airways

Jetstar Asia Airways Pte Ltd (wat handeldryf as Jetstar Asia) (Chinees: 捷 星 亚洲) is 'n laekostelugredery wat in Singapoer gebaseer is. Dit is een van die Asiatiese uitlopers van die ouer Jetstar Airways, die laekostelugrederyfiliaal van Australië se Qantas lugredery.

Jetstar Asia Airways
IATA ICAO Roepteken
3K JSA JETSTAR ASIA
Gestig2004
HoofspilleLughawe Singapoer Changi
FokusstedeKansai Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramQantas Frequent Flyer
Vlootgrootte18[1]
Bestemmings21
HouermaatskappyWestbrook Investments
SitkamerQantas Club
HoofkantoorLughawe Singapoer Changi
Sleutelpersone
  • Barathan Pasupathi (H.U.B.)
  • Choo Teck Wong, Denis (Voorsitter)
Webwerfjetstar.com

Dit bedryf dienste na plaaslike bestemmings in Suidoos-Asië na lande soos Birma, Kambodja, Maleisië, die Filippyne, Thailand en Viëtnam. Hulle vlieg ook op plaaslike roetes in Oos-Asië, soos Japan, Taiwan en China, insluitende die spesiale gebiede Hongkong en Macau. Dit dien as die belangrikste voederredery vir sy moedermaatskappy Jetstar Airways vir sakpas-passasiers wat na Australië vlieg. Haar susterrederye is Jetstar in Nieu-Seeland, Jetstar Stille Oseaan en Jetstar Japan.

Verwysings

  1. "Lys van vliegtuie op Singapoer se register" (in Engels). Burgerlugvaartowerheid van Singapoer. 31 Oktober 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020. Besoek op 30 November 2014.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.