Jessie Duarte
Jessie Yasmin Duarte (gebore 19 September 1953 - 17 Julie 2022) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 2012 die adjunk-sekretaris-generaal van die African National Congress (ANC).[1] Sy was ook 'n beroemde anti-apartheid-aktivis, 'n spesiale assistent van Nelson Mandela, 'n lid van die uitvoerende raad (LUR) in Gauteng, 'n ambassadeur na Mosambiek en 'n woordvoerder van die ANC.
Jessie Duarte | |
Adjunk-sekretaris-generaal van die African National Congress | |
Ampstermyn Desember 2012 – Julie 2022 † | |
Voorafgegaan deur | Thandi Modise |
---|---|
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Yasmin Dangor 19 September 1953 Johannesburg, Transvaal |
Sterf | 17 Julie 2022 (op 68) Johannesburg, Gauteng |
Politieke party | African National Congress |
Omstredenheid
- In 1988 is Duarte deur die apartheidsregering sonder verhoor aangehou.
- In 2014 het Duarte die staat van Israel met Nazi-Duitsland vergelyk.[2]
Familie
Duarte was die suster van Achmat Dangor.[3]
Verwysings
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op 16 Augustus 2019.
- http://www.jpost.com/Jewish-World/Jewish-Features/ANC-comparison-of-Israel-to-Nazis-riles-South-African-Jews-362289
- "Tributes pour in for author, political activist Achmat Dangor". www.iol.co.za (in Engels). Besoek op 6 September 2020.
Eksterne Skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.