Jesse Kriel
Jesse Kriel (gebore in Kaapstad, 15 Februarie 1994) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Bulls in Superrugby speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015 en die Rugbywêreldbeker 2019. Kriel se oupagrootjie, John Hodgson (1909-1970), het in die 1930's 15 keer vir die Britse en Ierse Leeus gespeel.[1]
| |||||
Volle naam | Jesse André Kriel | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 15 Februarie 1994 | ||||
Geboorteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,86 m | ||||
Massa | 95 kg | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Senter | ||||
Springbokno. | 867 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015–2016 2020– |
NTT Red Hurricanes Canon Eagles |
9 7 |
(20) (0) | ||
korrek soos op 14 Augustus 2021. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014–2018 | Blou Bulle | 17 | (25) | ||
korrek soos op 14 Augustus 2021. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014–2019 | Bulls | 70 | (95) | ||
korrek soos op 14 Augustus 2021. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2015– | Suid-Afrika | 67 | (75) | ||
korrek soos op 1 November 2023. |
Springbokloopbaan
Kriel was die eerste keer ingesluit in the Springbokgroep vir die 2015-Rugbykampioenskapreeks.[2] Hy het die eerste keer opgedraf vir die Springbokke teen Australië op 18 Julie 2015 in Brisbane.[3] Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.
Verwysings
- (en) "Bok centre reveals his great-grandfather was a British Lion". news24.com. sport24. 24 November 2020. Besoek op 29 November 2020.
- (en) "Eight uncapped players in extended Springbok squad". South African Rugby Union. 27 Junie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 27 Junie 2015.
- (en) "Wallabies stun Boks at the death". SANZAR. 18 Julie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2019. Besoek op 20 Julie 2015.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jesse Kriel.
- Jesse Kriel by SARugby.co.za
- Jesse Kriel by www.genslin.us/bokke
- Jesse Kriel by itsrugby.co.uk
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.