Jenotajefka-rajon
Jenotajefka-rajon (Russies: Енотаевский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê op die regteroewer van die Wolgarivier in die westelike deel van die oblast en grens aan die Republiek van Kalmikië, 'n ander federale deelgebied van Rusland. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Jenotajefka.
Jenotajefka-rajon Енотаевский район | ||||
Die ligging van Jenotajefka-rajon in Astrachan-oblast | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Astrachan-oblast | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1925 | |||
Regering | ||||
Setel | Jenotajefka | |||
Hoof | Boris Boedajef | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 25 346 | |||
Volgorde | 10de | |||
Digtheid | 4/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 6 296,8 km² | |||
Volgorde | 3de | |||
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) | |||
Registrasienommer | 30 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Jenotajefka-rajon 26 786 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]
Etniese groep | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 16 587 | 62,93% |
Kasakke | 5 921 | 22,10% |
Tsjetsjniërs | 1 533 | 5,72% |
Koreane | 580 | 2,17% |
Kalmikiërs | 578 | 2,16% |
Dargine | 271 | 1,01% |
Tartare | 129 | 0,48% |
Aware | 118 | 0,44% |
Ander groepe | 610 | 2,28% |
Onbekend | 189 | 0,71% |
Totaal | 26 786 | 100% |
Verwysings
- Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 17 Julie 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.