Jeff Radebe

Jeff Radebe is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en voormalige veelvuldige kabinetsminister van die African National Congress.

Jeffrey Thamsanqa Radebe
Jeff Radebe

Minister van Energie
Ampstermyn
26 Februarie 2018  29 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur David Mahlobo

Minister van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling
Ampstermyn
11 Mei 2009  25 Mei 2014
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Enver Surty
Opgevolg deur Michael Masutha

Minister van Vervoer
Ampstermyn
29 April 2004  10 Mei 2009
President Thabo Mbeki
Kgalema Motlanthe
Voorafgegaan deur Mac Maharaj
Opgevolg deur S'bu Ndebele

Minister van Staatsondernemings
Ampstermyn
17 Junie 1999  28 April 2004
Opgevolg deur Alex Erwin

Minister van Openbare Werke
Ampstermyn
11 Mei 1994  17 Junie 1999
Voorafgegaan deur Louis Shill
Opgevolg deur Stella Sigcau

Persoonlike besonderhede
Gebore 6 Augustus 1953 (1953-08-06)
Cato Manor
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Politieke party Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party
African National Congress
Eggenoot/-note Bridgette Radebe
Alma mater Universiteit van Zululand (B.Jur), Leipzig Universiteit (LLM)

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.