Jeanine Áñez
Jeanine Áñez Chávez (gebore 13 Junie 1967)[1][2] is 'n Boliviaanse politikus en prokureur.[3] Sy was die 66ste President van Bolivië van 12 November 2019 tot 8 November 2020 gewees en is opgevolg deur Luis Arce. Sy het president geword na die bedanking van president Evo Morales. Sy was voorheen 'n senator vir Beni, Bolivia.
![](../I/66_-_Jeanine_%C3%81%C3%B1ez.jpg.webp)
Sy was die eerste vroulike president van Bolivië.
Verwysings
- Vicepresidencia del Estado Plurinacional de Bolivia
- "Jeanine Áñez Chávez". Cámara de Senadores (in Spaans). 16 Oktober 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 November 2019. Besoek op 11 November 2019.
- (in en) Entrevista Jeanine Añez Chavez, https://www.youtube.com/watch?v=v185AWdeDE0, besoek op 11 November 2019
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jeanine Áñez.
- Jeanine Añez Chávez
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.