Jean-Paul Belmondo
Jean-Paul Belmondo (Frans: [ʒɑ̃pɔl bɛlmɔ̃do]; 9 April 1933 – 6 September 2021) was 'n Franse akteur aanvanklik geassosieer met die Franse Nuwe-Golf van die 1960s en een van die grootse Franse filmsterre van die 1960s, 1970s en 1980s.[1] Hy is bekend vir sy roller in Breathless (1960) en That Man from Rio] (1964).
Jean-Paul Belmondo | |
Belmondo in 2013 | |
Geboortenaam | Jean-Paul Charles Belmondo |
---|---|
Alias | Bébel |
Geboorte | Neuilly-sur-Seine, Frankryk | 9 April 1933
Sterfte | 6 September 2021 (op 88) |
Nasionaliteit | Frans |
Lewensmaat | Élodie Constantin 1952-1968 (geskei) Natty Tardivel 2002-2008 (geskei) |
Kinders | 4, insluitend Paul Belmondo |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Galery
- Jean-Paul Belmondo (1960).
- Jean-Paul Belmondo'shandafdruk op die sypaadjie voor die Palais des Festivals et des Congrès in Cannes.
- Belmondo by die Cannes-rolprentfees 2011.
- Jean-Paul Belmondo by die Cannes-rolprentfees 2011.
Verwysings
- Schneider, PE (7 Mei 1961). "'A Punk With Charm': That role has made Belmondo a new rage". New York Times. p. SM84.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jean-Paul Belmondo.
- Jean-Paul Belmondo in die Internet-rolprentdatabasis
- Belmondo Biography op newwavefilm.com
- Jean-Paul Belmondo op filmsdefrance.com
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.