Jean-Marie Le Pen
Jean-Marie Le Pen (Trinité-sur-Mer, département Morbihan, Bretagne, 20 Junie 1928) is 'n Franse politikus en was die eerste leier van die regsgesinde Party Front National (FN).
Jean-Marie Le Pen | |
Jean-Marie Le Pen in 2014 | |
Leier van die Front national | |
Ampstermyn 5 Oktober 1972 – 15 Januarie 2011 | |
Opgevolg deur | Marine Le Pen |
---|---|
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 20 Junie 1928 La Trinité-sur-Mer, Bretagne |
Politieke party | Front national |
Eggenoot/-note | Pierrette Lalanne (1960–1987) Jeanne-Marie Paschos (1991–hede) |
Kind(ers) | Marine Le Pen |
Handtekening |
Jean-Marie Le Pen is sedert 2004 lid van die Europese Parlement en ook die FN se kandidaat in die Franse presidentsverkiesing op 22 April 2007. Hy is die vader van Marine Le Pen.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.