Jean-Louis Borloo
Jean-Louis Borloo (gebore 1951) is 'n Franse politikus.[1] Hy was Minister van Maatskaplike Sake tussen 2004 en 2007, Minister van Ekonomie en Finansies in 2007 en Minister van Omgewing tussen 2007 en 2010.[2]
Jean-Louis Borloo | |
---|---|
Jean-Louis Borloo | |
Gebore | 07 April 1951 |
Titel | Politikus |
Boorlo het in 1972 'n graad in regte en filosofie aan die Université Paris I Panthéon-Sorbonne verwerf, in 1974 'n verdere graad in geskiedenis en ekonomie aan die Université Paris X: Nanterre, en in 1976 'n MBA aan HEC Paris.[3]
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jean-Louis Borloo.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.