Javahaai
Die Javahaai (Carcharhinus amboinensis) kom voor in die oos Atlantiese Oseaan, die Indiese-Pasifiese area, die Golf van Aden, Madagaskar en aan die ooskus van Afrika tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die haai bekend as die Pigeye shark of Java shark.
![](../I/Carcharhinus_amboinensis_phuket.JPG.webp)
'n Javahaai op die voorgrond
Javahaai | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Carcharhinus |
Spesie: | C. amboinensis |
Binomiale naam | |
Carcharhinus amboinensis (Müller & Henle, 1839) | |
![]() | |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
Carcharias amboinensis Müller & Henle, 1839
|
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
- Cliff, G. (2009). "Carcharhinus amboinensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakel
- Carcharhinus amboinensis by Fishbase.
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Javahaai.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.