Jarvis-eiland
Jarvis-eiland (Engels: Jarvis Island) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die suidelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die eiland het 'n oppervlakte van 4,5 km2. Jarvis-eiland lê noordoos van Australië en Nieu-Seeland, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande.
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
Ligging van die Jarvis-eiland in die Stille Oseaan | |
Kaart van die Jarvis-eiland | |
Amptelike taal | Engels |
Hoofstad | Geen |
Grootste stad | Geen |
Oppervlakte - Totaal | 4,5 km2 |
Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid | 0 0/km2 |
Geldeenheid | US-Dollar ($) (VSD) |
Tydsone | UTC: UTC -11 |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.