Janus Lauritz Andreas Kolderup Rosenvinge
Janus Lauritz Andreas Kolderup Rosenvinge, algemeen aangehaal as Lauritz Kolderup Rosenvinge (7 November 1858 - 1939) was 'n Deense plantkundige en fikoloog.
Janus Lauritz Andreas Kolderup Rosenvinge | |
Gebore | 7 November 1858 |
---|---|
Oorlede | 1939 |
Nasionaliteit | Deens |
Vakgebied | Plantkunde, fikologie. |
Instelling(s) | Polyteknisk Læreanstalt, Universiteit van Kopenhagen |
Alma mater | Universiteit van Kopenhagen |
Toekennings | Die alge genus Rosenvingea Børgesen wordna hom vernoem. |
Kolderup Rosenvinge het sy Ph.D. in 1888 by die Universiteit van Kopenhagen verwerf. Hy was 'n dosent in plantkunde aan die Polyteknisk Læreanstalt vanaf 1900, en professor in plantkunde aan die Universiteit van Kopenhagen vanaf 1916, gefokus op spoorplante. Hy het ondersoeke uitgevoer na alge in Deense waters en in die Noord-Atlantiese Oseaan.
Die alge genus Rosenvingea Børgesen word na hom vernoem.
Die standaard outeursafkorting Rosenv. word gebruik om hierdie persoon as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.